Platorandboekenhout
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Faurea galpinii)
Die Platorandboekenhout (Faurea galpinii) is 'n boom wat deel vorm van Faurea (die boekenhoutbome) genus. Dit kom voor in die misgordel van die hoë eskarpment van die Drakensberg in Limpopo en Mpumalanga asook Lesotho en Eswatini. In Engels staan dit bekend as die Forest Beechwood. Die boom kan tot 10 m lank word. Die boom se FSA-nommer is 73.[1]
Platorandboekenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. galpinii |
Binomiale naam | |
Faurea galpinii E.Phillips, (1912) |
Galery wysig
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep