TOP Oss is 'n sokkerspan in die Nederlandse stad Oss, wat in die Eerste divisie speel. In 1928 is die klub gestig as TOP (Tot Ons Plezier) Oss, en in 2009 is dit na FC Oss verander. In 2018 terug in TOP Oss. TOP Oss speel sy wedstryde in die Frans Heesen-stadion (kapasiteit: 4 700). In die vorige seisoen (2010/11) het hulle die Sondag Topklasse gewen.

TOP Oss
Volle naamTot Ons Plezier Oss
Stigting9 April 1928
TuisveldFrans Heesen Stadion,
Oss
Kapasiteit4 700
LigaEerste divisie
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys wysig

  • Kampioen Topklasse Sondag (1)
2010/11