Eric Garcetti

Amerikaanse politikus

Eric Michael Garcetti (* 4 Februarie 1971 in Los Angeles) is 'n Amerikaanse politikus wat tans die amp van 42ste burgemeester van Los Angeles beklee. Garcetti, 'n Angeleno in die vierde generasie[1] en lid van die Demokratiese Party, was vanaf 2001 lid van die Stadsraad van Los Angeles en tussen 2006 en 2012 ook sy voorsitter. In 2013 is hy vir sy eerste ampstermyn as burgemeester verkies, en vier jaar later suksesvol herverkies.

Eric Garcetti
Eric Garcetti
Eric Garcetti in 2013

42ste Burgemeester van Los Angeles
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Julie 2013
Voorafgegaan deurAntonio Villaraigosa

22ste President van die stadsraad van Los Angeles
Ampstermyn
1 Januarie 2006 – 12 Januarie 2012
Voorafgegaan deurAlex Padilla
Opgevolg deurHerb Wesson

Lid van die stadsraad van Los Angeles vir die 13de distrik
Ampstermyn
1 Julie 2001 – 1 Julie 2013
Voorafgegaan deurJackie Goldberg
Opgevolg deurMitch O'Farrell

Persoonlike besonderhede
Gebore4 Februarie 1971 (1971-02-04) (53 jaar oud)
Los Angeles, Kalifornië
Politieke partyDemokratiese Party
Eggenoot/-noteAmy Wakeland (sedert 2009)
Kind(ers)1
Alma materColumbia-universiteit (BA, MIA)
Queen's College, Oxford
Londense Skool van Ekonomie
ReligieReform-Judaïsme
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Vloot
Rang Luitenant
EenheidInformation Warfare Corps
Amerikaanse Vlootreserwe

Eric Garcetti is Los Angeles se eerste Joodse burgemeester, asook sy jongste ooit – en die tweede ampsbekleër van Meksikaanse afkoms in meer as 'n eeu.

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig