Reusebroodboom
(Aangestuur vanaf Encephalartos natalensis)
Die reusebroodboom of natalbroodboom (Encephalartos natalensis) is 'n boom wat 4–5 m hoog kan word en baie soos die Oos-Kaapse reusebroodboom lyk.
Reusebroodboom | |
---|---|
In verbouing, Kirstenbosch | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | |
Spesie: | E. natalensis |
Binomiale naam | |
Encephalartos natalensis |
Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en op die SANBI-rooilys as byna bedreig gelys. Die populasie het die laaste 60 jaar met ongeveer 30% afgeneem. Dit kom voor in KwaZulu-Natal van Vryheid tot by Qumbu en Tabankulu in die Oos-Kaap op berghange of berghellings.[1]
Die boom se FSA-nommer is 10.[2]
Fotogalery wysig
- Reusebroodboom in die Krantzkloof Natuurreservaat
- Vroulike keëls te Kirstenbosch
Blaar
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Reusebroodboom.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep