Akkerjakkalsbessie
(Aangestuur vanaf Diospyros natalensis)
Die Akkerjakkalsbessie (Diospyros natalensis) is 'n klein boom. Dit word aangetref in duine- en kuswoude en is beperk tot die kusstrook van die Indiese Oseaan vanaf Oos-Londen tot Kenia. Dit is inheems in Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda, Zambië, en Zimbabwe.
Akkerjakkalsbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. natalensis |
Binomiale naam | |
Diospyros natalensis (Harv.) Brenan, (1954) | |
Sinonieme | |
|
Die boom het klein ronderige blare met slanke stingels.
Die boom se FSA-nommer is 607.[1] In Engels staan die boom bekend as Small-leaved jackal-berry.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap