Deryck Whibley
Deryck Jayson Whibley (gebore 1 Maart 1980), ook bekend as Bizzy D, is 'n musikant en vervaardiger en is mees bekend vir sy werk as die hoofsanger en kitaarspeler van die Kanadese musiegroep Sum 41. In sy beroep as 'n vervaardiger is hy een van die stigters en regisseurs van Bunk Rock Produksies. Whibley is in Scarborough, Ontario, gebore en het in Ajax, Ontario grootgeword. Dit is dan ook waar Sum 41 gevorm is. Hy is met mede-Kanadese sanger Avril Lavigne op 15 Julie 2006 in Montecito, Kalifornië, getroud.
Deryck Whibley | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Deryck Jason Whibley |
Ook bekend as | Bizzy D, Gunner, Sven |
Gebore | 1 Maart 1980 Scarborough, Ontario (Kanada) |
Oorsprong | Ajax, Ontario (Kanada) |
Genres | Pop punk, punk rock, melodic hardcore, alternative metal, alternative rock, rapcore, heavy metal, Skate Punk |
Beroep(e) | Musikant, Liedjieskrywer, produsent, akteur |
Instrumente | stem, kitaar, klavier, bas, klavier, tromme, Mellotron |
Jare aktief | 1996 - hede |
Etikette | Island, Aquarius |
Assosiasies | Sum 41, Tommy Lee, Iggy Pop, Treble Charger, The Operation M.D., Avril Lavigne, Tenacious D |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVeelpartyhandvesGreen PornoAfrica Africans ReclaimNelson MandelaWikipedia:GebruikersportaalPad na jou hartSuid-Afrikaanse referendum van 1960Rob HersovSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019SeksWiki HowSuid-AfrikaSeksposisieWikipedia:HulpTweede WêreldoorlogAfrican Movement CongressWikipedia:GeselshoekieSwangerskapGordelroosCleopatra VIINorthern Cape Communities MovementPornhubSkildklierGetalRepubliekdagGoogleJavaScriptDemokratiese AlliansiePatriotic AllianceLongontstekingSeksuele penetrasieAfrikaansGalblaas