Croton pseudopulchellus
plantspesie
Die kleinlaventelkoorsbessie (Croton pseudopulchellus) is 'n struik of boompie wat deel is van die Euphorbiaceae familie. In Suid-Afrika is die plant inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Dit is ook inheems in Angola, Burkina Faso, Ivoorkus, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Kleinlaventelkoorsbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Genus: | Croton |
Spesie: | C. pseudopulchellus |
Binomiale naam | |
Croton pseudopulchellus Pax, (1904) |
Die boom se FSA-nommer is 329.3.[1].
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met NARA-identifiseerdersCarles PuigdemontGeweldSelfstandige naamwoordAardverwarmingByvoeglike naamwoordTrappe van vergelykingFagotAntoniemSuid-AfrikaWikipedia:GeselshoekieRob HersovPornhubVergelykings (taalkunde)Tropiese sikloonIntensiewe vormNelson MandelaGreen PornoAardbewingMenseregteSeksposisiePeter SnydersGetalSwangerskapSinoniemSeksVoornaamwoordWiki HowAfkortingPlastiekJavaScriptDirekte en Indirekte redeJames SelfeMieliestronkSkoenlapper