Clanwilliamaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Clanwilliam-aalwyn)
Die Clanwilliamaalwyn (Aloe comosa) is 'n aalwyn wat endemies aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap is, waar dit net noord van Clanwilliam tot by die Tankwa Karoo voorkom.
Clanwilliamaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. comosa |
Binomiale naam | |
Aloe comosa Marloth & A.Berger, (1905) |
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.7,[1] dit word tot 5m groot. Die aalwyn blom in November en Desember. In Engels staan die plant bekend as die Clanwilliam aloe.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep