Lady Frere
(Aangestuur vanaf Cacadu)
Lady Frere (hernoem na Cacadu in 1976)[2] is 'n dorp in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die naam Lady Frere is 'n vernoeming na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere.
Lady Frere (ingesluit Bhongolwethu) | |
---|---|
Koördinate: 31°41′0″S 27°14′0″O / 31.68333°S 27.23333°OKoördinate: 31°41′0″S 27°14′0″O / 31.68333°S 27.23333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Emalahleni |
Stigting | 1879 |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,1 km2 (8,5 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 024 |
• Digtheid | 182/km2 (470/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 98.3% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 91.6% |
• Engels | 4.1% |
• Ander | 4.4% |
Poskode (strate) | 5410 |
Poskode (posbusse) | 5410 |
Skakelkode | 047 |
Geskiedenis wysig
Die dorp is in 1879 gestig op die oewers van die Cacadurivier. Die eerste erwe is in 1882 verkoop. Die naam is verander na Cacadu in 1976 toe die Transkei onafhanklik geword het, maar heet steeds Lady Frere.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Lady Frere en Bhongolwethu Sensus 2011.
- ↑ "Vrou (81) keelaf gesny". Die Son. 27 November 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2019. Besoek op 28 November 2019.
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap