Bulwer is 'n klein dorp in die suidweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, op die R617-streeksroete tussen Boston en Underberg.

Bulwer
Die Ou Geelhoutkerk op Bulwer
Die Ou Geelhoutkerk op Bulwer
Bulwer is in KwaZulu-Natal
Bulwer
Bulwer
 Bulwer se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°48′S 29°46′O / 29.800°S 29.767°O / -29.800; 29.767Koördinate: 29°48′S 29°46′O / 29.800°S 29.767°O / -29.800; 29.767
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikHarry Gwala
MunisipaliteitDr Nkosazana Dlamini-Zuma
Oppervlak
 • Totaal12,70 km2 (4,90 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 322
 • Digtheid104/km2 (270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.1%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense93.2%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Zoeloe 89.2%
 • Engels 6.9%
 • Xhosa 1.1%
 • Ander 2.8%
Poskode (strate)
3244
Skakelkode039

Geskiedenis wysig

Die dorp is in 1890 uitgelê en genoem na sir Henry Bulwer, goewerneur van Kolonie van Natal.

Distrik wysig

Skaapboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit en bosbou word ook beoefen.

Die Ou Geelhoutkerk wysig

Die Ou Geelhoutkerk op Bulwer is in 1885 van handgesaagde geelhout gebou. Die kerk is in 1989 deur Mondi gerestoureer.[2]

Sien ook wysig

Bronne wysig

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bulwer". Sensus 2011.
  2. "Yellowwood Church, Bulwer, Midlands, Central Kwa-Zulu Natal" (in Engels). Quo Vadis Southern Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2019. Besoek op 20 Junie 2017.