Bottelgroen

#006A4E

Bottelgroen is die kleur wat vir Bangladesj se vlag, asook verskeie skooluitrustings gebruik word.

Kleurkoördinate wysig

Volgens verskeie kleurskemas word bottelgroen as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#006A4E
RGB-kleurmodel(0, 106, 78)
CMYK(100, 0, 26, 58)
HSV(164°, 100%, 42%)

Sien ook wysig