HSV (kleurruimte)
HSV (van Engels: Hue, Saturation, Value) of KVW (Afrikaans: Kleurtoon, Versadiging, Waarde) is 'n model om kleure mee te beskryf. Dit word 'n kleurruimte genoem omdat dit 'n spesifieke kleur in terme van drie dimensies beskryf. Dieselfde model word ook aangedui met HSB (vir Hue, Saturation, Brightness) of KVH (Afrikaans: Kleurtoon, Versadiging, Helderheid).
Die stelsel is in die 1970's vir rekenaargrafika ontwerp. Hedendaagse toepassings gebruik dit steeds vir die kies van kleure as beelde geredigeer word, maar dit word minder algemeen vir beeldanalise en rekenaarvisie gebruik.
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met HSV. |
Bron wysig
- KENNIS, 1980, vol 5, bl. 876-877, ISBN 0 7981 0827 4
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika