Belladonnalelie
plantspesie
Die belladonnalelie (Amaryllis belladonna), ook bekend as die Maartlelie, is 'n plant en geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en blom van Februarie tot Maart. Die plant is deel van die fynbos. Die plant is bladwisselend. Die blare verskyn eers nadat die plant geblom het, bly groen deur die winter en vrek gedurende die somer.
Belladonnalelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. belladonna |
Binomiale naam | |
Amaryllis belladonna L., (1753), |
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHemelvaartsdagVarkgriepDroogteGeweldApartheidTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsAardbewingSuid-AfrikaHolocaustErfenisdag (Suid-Afrika)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaMenseregteAntoniemEkonomie van Suid-AfrikaHemelvaartEkonomiese sektorErfenisNelson MandelaJacques LootsTrappe van vergelykingAdolf HitlerSkoenlapperCarles PuigdemontMieliestronkIntensiewe vormSelfstandige naamwoordWaterbesoedelingNic de JagerByvoeglike naamwoordKlimaatveranderingRobbeneilandPrimêre sektor van die ekonomieSteve BikoWet op Naturellengrond