Amaryllis

plantgenus

Amaryllis is 'n genus wat tot die familie Amaryllidaceae hoort. Die genus bestaan uit slegs twee spesies, beide is inheems aan Suid-Afrika en groei in die winterrëenval streek. Die spesies is ook meerjarige plante en ook geofiete. Amaryllis belladonna is ook deel van die fynbos.

Amaryllis
Amaryllis belladonna in flower, showing scape IMG 5342.JPG
Amaryllis belladonna
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Amaryllidoideae
Genus:
Spesies
Sinonieme
  • Belladonna (Sweet ex Endl.) Sweet ex Harvey
  • Coburgia Herb.
  • Liliago Heist.
  • Lilionarcissus Trew

Bron