Barokmusiek

Geskiedenis van die klassieke musiek
Oudheid(tot 476)
Middeleeue(476 – 1400)
Renaissance(1400 – 1600)
Barok(1600 – 1760)
Klassisisme(1730 – 1820)
Romantiek(1815 – 1910)
20ste eeu(1900 – 2000)
Eietydse klassieke musiek(1975 – hede)

Barokmusiek is 'n vorm van Westerse klassieke musiek wat tydens die barokperiode ontstaan het.

As 'n styl was dit die opvolger van die Renaissancemusiek. Die periode waarin meestal barokmusiek gekomponeer is, word tussen ca. 1600 (die opkoms van die monodie, onder andere deur Claudio Monteverdi) en 1750, die sterfjaar van Johann Sebastian Bach, geskat.

Jacob Burckhardt het in 1855 vir die eerste keer die term "barok" gebruik om 'n bepaalde stylperiode in die kunste aan te dui. 'n Ruime halwe eeu later het Alois Riegl die stylkenmerke verder in sy boek Die Entstehung der Barockkunst in Rom uitgewerk.

Die barokmusiek kon in die besonder deur die bloeiende musiekkultuur aan die diverse Europese vorstehowe gedy.

Vorme van barokmusiek wysig

Vorme van barokmusiek is onder andere:

Barokkomponiste wysig

(volgens geboortejaar)