1600
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1595 | 1596 | 1597 | 1598 | 1599 | ◄ 1600 ► | 1601 | 1602 | 1603 | 1604 | 1605 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1600
Kalenders
Gregoriaanse kalender1600
MDC
Ab urbe condita2353
Armeense kalender1049

ԹՎ ՌԽԹ

Chinese kalender4296 – 4297

丙亥 – 丁子

Ethiopiese kalender1592 –1593
Hebreeuse kalender5360 – 5361
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1655 – 1656
- Shaka Samvat1522 – 1523
Irannese kalender978 –979
Islamitiese kalender1009 –1009


Die jaar 1600 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.Volgens die Juliaanse kalender, wat op die stadium 10 dae agter was, was die jaar 'n skrikkeljaar wat op 'n Dinsdag begin het.

Gebeure wysig

Januarie tot Junie wysig

Julie tot Desember wysig

Ongedateerd wysig

  • Stigting van die handelspos Tadoussac in Québec (Kanada).
  • William Shakespeare se A Midsummer Night's Dream word die eerste keer opgevoer en sy toneelstuk The Merchant of Venice word gepubliseer.
  • William Gilbert publiseer De Magnete. Dit beskryf die aarde se magneetveld en is die begin van moderne geomagnetisme.
  • Fabritio Carso se Nobiltà de dame word gepubliseer.
  • Ulster leiers met Hugh Ó Neill, 2de Graaf van Tyrone wat leiding neem, slaag daarin om 'n Engelse herowering van Ierland teen te staan.
  • Die koninkryk van Oyo in die suid-ooste van Nigerië bereik sy hoogtepunt.
  • Die Birmaanse Ryk skeur a.g.v 'n burgeroorlog.

Geboortes wysig

Sterftes wysig