Viervingerbos

boomspesie
(Aangestuur vanaf Bachmannia woodii)

Die viervingerbos (Bachmannia woodii) is 'n boom wat inheems is aan KwaZulu-Natal, Mosambiek, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Hierdie spesie is die enigste spesie in die genus, Bachmannia is dus 'n monotipiese takson.

Viervingerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Brassicales
Familie:Capparaceae
Genus:Bachmannia
Spesie:
B. woodii
Binomiale naam
Bachmannia woodii
(Oliv.) Gilg (1904)
Sinonieme
  • Bachmannia major Pax
  • Bachmannia minor Pax
  • Maerua woodii (Oliv.) T.Durand & Schinz
  • Niebuhria woodii Oliv.

Die boom se FSA-nommer is 121.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig