Alpha Dog

Alpha Dog is 'n film onder die ware misdaaddrama-genre, waarin Justin Timberlake, Bruce Willis, Sharon Stone, Ben Foster en Emile Hirsch speel. Die regie is deur Nic Cassavetes. Daar is 'n ouderdomsbeperking van 16 op die film.

Alpha Dog
RegisseurNick Cassavetes
ProduksieleierPaul Ralph
DraaiboekNick Cassavetes
MetEmile Hirsch
Justin Timberlake
Bruce Willis
Shawn Hatosy
Olivia Wilde
Sharon Stone
Ben Foster
Amanda Seyfried
Anton Yelchin
Musiek deurAaron Zigman
KinematografieRobert Fraisse
RedigeerderAlan Heim
AteljeeSidney Kimmel Entertainment
A-Mark Entertainment
Alpha Dog LLC
VIP 2 Medienfonds
VerspreiderUniversal Pictures
Uitgereik27 Januarie 2006
Speeltyd124 min
LandVerenigde State
TaalEngels
Bruto wins$32,141,561 [1]
IMDb-profiel

Die drama is gegrond op die ware verhaal van skollie-skoolseuns wat 'n vyftienjarige ou ontvoer nadat 'n dwelmtransaksie skeefgeloop het. Hulle vermoor hom en word een vir een in hegtenis geneem. Jesse James Hollywood, wat die moord gepleeg het, het die reg tot aan die einde ontwyk.

Verwysings wysig