Strandaalwyn

plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe thraskii)

Die strandaalwyn (Aloe thraskii) is 'n plant of klein boom wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse ooskus. Dit het 'n enkelstam en die blare is u-vormig na onder gebuig. Die plant dra geel-oranje blomme vanaf Mei tot Juliemaand en groei op die duine en in kusbos. Die plant kom altyd in groepe voor en lok baie bye en voëls.Die boom se FSA-nommer is 30.7[1]

Strandaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. thraskii
Binomiale naam
Aloe thraskii
Baker, 1880
Sinonieme
  • Aloe fraskii Croucher

Galery wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bron wysig