Al-Fajr (Arabies: الفجر, "Die Dagbreek") is die 89ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الفجر
  Soera 89 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Fajr
TransliterasieAl-Fadjr
In Afrikaans"Die Dagbreek"
Deel30
Ajat30

Opsomming wysig

Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk beskryf die verwoesting van ongelowige volke: die Antieke Egiptenare en die volke van Aad, Iram en Thamoed. Dit veroordeel diegene wat van weelde hou en op armes en weeskinders neersien. Regverdige mense word die Paradys belowe: "en gaan saam met hulle My Paradys binne!"[1]

Verwysings wysig

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels wysig

Vorige soera:
Al-Ghashiya
Die KoranVolgende soera:
Al-Balad
Soera Al-Fajr

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114