Al-Ala (Arabies: الأعلى, "Die Allerhoogste") is die 87ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 19 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الأعلى
  Soera 87 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Ala
TransliterasieAl-Ala
In Afrikaans"Die Allerhoogste"
Deel30
Ajat19

Opsomming wysig

Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk beskryf die Islamitiese siening van die bestaan, die Eenheid van Allah en die goddelike openbaring. Dit beskryf ook nog strawwe en belonings. Die soera waarsku die leser dat God weet wat in die geheim en in die openbaar plaasvind. In die laaste twee verse word bevestig dat 'n soortgelyke booodskap in die Bybel aan Abraham en Moses geopenbaar is.[1]

Dié hoofstuk word dikwels beskou as een van sewe (andersins vyf) soeras wat met die verheerliking van God begin.[2]

Verwysings wysig

  1. Sells, Michael, Approaching The Qur'an, p. 72-73, ISBN 1-883991-69-2
  2. Seyyed Hossein Nasr; Caner K. Dagli; Maria Massi Dakake; Joseph E.B. Lumbard; Mohammed Rustom, reds. (2015). The Study Quran: A New Translation and Commentary. New York: HarperCollins. ISBN 978-0-06-112586-7.

Skakels wysig

Vorige soera:
At-Tari'k
Die KoranVolgende soera:
Al-Ghashiya
Soera Al-A'la

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114