Aberdeen FC

Aberdeen FC is 'n Skotse sokkerspan in Aberdeen, wat in die Skotse Premier League speel. Aberdeen se tuisveld is die Pittodrie Stadion (kapasiteit: 22 200). Die klub was vier keer die Skotse kampioen gewees en het in 1983 die Bekerwenner-beker gewen. Die Dons is na Celtic en Rangers moontlik die bekendste en sterkste span in Skotland. Hulle gewildheid is egter baie minder as die Old Firm spanne in Glasgow.

Aberdeen
Volle naamAberdeen Football Club
Stigting1903
TuisveldPittodrie Stadion,
Aberdeen
Kapasiteit22 200
VoorsitterVlag van Skotland Dave Cormack
AfrigterVlag van Skotland Derek McInnes
LigaScottish Premier League
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys wysig

  • Kampioen van Skotland (4)
1954/55, 1979/80, 1983/84, 1984/85
(naaswenner (13): 1910/11, 1936/37, 1955/56, 1970/71, 1971/72, 1977/78, 1980/81, 1981/82, 1988/89, 1989/90, 1990/91, 1992/93, 1993/94)
  • Scottish Cup (7)
1947, 1970, 1982, 1983, 1984, 1986, 1990
(naaswenner (8): 1937, 1953, 1954, 1959, 1967, 1978, 1993, 2000)
  • Scottish League Cup (5)
1956, 1977, 1986, 1990, 1996
(naaswenner (7): 1947, 1979, 1980, 1988, 1989, 1993, 2000)
  • Europese Bekerwenner-beker (1)
1983
  • Europese Supercup (1)
1983

Bekende sokkerspelers en afrigters wysig

Spelers wysig

Afrigters wysig