Bloubroodboom
plantspesie
Die Bloubroodboom (Encephalartos nubimontanus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom het uitgesterf in sy natuurlike habitat, dit het voorgekom naby Penge in die Drakensberg. Die populasie was eers 66 plante groot, in 2001 kon slegs agt gevind word en geen in 2004. Die word nou slegs in privaatversamelings gevind. Die plant is soortgelyk aan Encephalartos cupidus.
Bloubroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. nubimontanus |
Binomiale naam | |
Encephalartos nubimontanus P.J.H. Hurter, (1995) | |
voormalige natuurlike verspreiding |
Die plant se FSA-nommer is 14.9.[1] In Engels staan die broodboom as die Blue cycad bekend.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsGeweldPornhubAardverwarmingCarles PuigdemontTropiese sikloonPinksterAntoniemTrappe van vergelykingAardbewingRob HersovSelfstandige naamwoordIntensiewe vormSkoenlapperMarie AntoinetteGreen PornoSeksSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordMenseregteNelson MandelaVoornaamwoordKerkstraat-bomontploffingPlastiekSwangerskapGetalVergelykings (taalkunde)VulkaanEkonomie van Suid-AfrikaGoudWikipedia:GeselshoekieSinoniemSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WaterbesoedelingHomofoonLetterlike en figuurlike taalgebruik