Croton pseudopulchellus
plantspesie
Die kleinlaventelkoorsbessie (Croton pseudopulchellus) is 'n struik of boompie wat deel is van die Euphorbiaceae familie. In Suid-Afrika is die plant inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Dit is ook inheems in Angola, Burkina Faso, Ivoorkus, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Kleinlaventelkoorsbessie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Genus: | Croton |
Spesie: | C. pseudopulchellus |
Binomiale naam | |
Croton pseudopulchellus Pax, (1904) |
Die boom se FSA-nommer is 329.3.[1].
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig🔥 Top keywords: ApokkeTuisbladSpesiaal:SoekAappokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepCobus RossouwCobus Rossouw jr.Mia GothWikipedia:GeselshoekieSeksAnnelie LotrietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Cleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeWikipedia:GebruikersportaalPokkeSandra KotzéSwangerskapWikipedia:HulpSuid-AfrikaSeksposisieTweede WêreldoorlogLongontstekingGordelroosFietsryrewolusiePornhubWiki HowThoko DidizaSkildklierPresident van Suid-AfrikaAdjunkpresident van Suid-AfrikaAfrikaansJan BloukaasWikipedia:OmtrentLys van Suid-Afrikaanse musikanteLetterSpeaker van die Nasionale Vergadering