Wiki How:Uitgesoekte herdenkings/30 Mei
30 Mei: Staatsdag in Kroasië (1990); Herdenkingsdag aan die Slagting van Lod in Puerto Rico (1972).
- 1431 – In Rouen, Frankryk, word die 19 jaar oue Johanna van Arkel op die brandstapel verbrand.
- 1926 – Gebore: Jamie Uys, Suid-Afrikaanse rolprentregisseur.
- 1942 – Tweede Wêreldoorlog: 1 000 Britse bomwerpers voer 'n 90 minute lange aanval uit op Keulen, Duitsland
- 1982 – Spanje word die 16de lid van NAVO en die eerste nasie wat by die organisasie aansluit sedert Wes-Duitsland se toelating in 1955.
- 2007 – Anthe, Saturnus se 60ste natuurlike satelliet, word ontdek danksy foto's deur die Cassini-Huygens-ruimtetuig.
🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekPornografieAappokkeVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsRob HersovCarles PuigdemontAnilingusEngelsLêer:Pornhub-logo.svgSeksposisieWiki HowTweede Wêreldoorlog19 AprilSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Orale seksSeksSuid-AfrikaCleopatra VIISwangerskapWikipedia:GeselshoekieAntoniemSeksuele penetrasieAardverwarmingWikipedia:GebruikersportaalGordelroosGeweldMenseregteGetalJan BloukaasNederlandsSkildklierTrappe van vergelykingVingerseksLongontstekingWikipedia:OmtrentMediterreense mossel