Wiki How:Uitgesoekte herdenkings/28 November
28 November: Onafhanklikheidsdag in Albanië.
- 1660 – Ná 'n lesing deur Christopher Wren, stig 12 mans die Royal Society, tans die oudste wetenskaplike akademie ter wêreld.
- 1899 – Die Slag van die Twee Riviere, waar lord Methuen aan Britse kant die bevel voer, vind plaas.
- 1905 – Die Ierse nasionalis Arthur Griffith stig Sinn Féin as 'n politieke party, met die doelwit om onafhanklikheid vir die hele Ierland te verkry.
- 1912 – Albanië verklaar sy onafhanklikheid van die Ottomaanse Ryk.
- 1943 – Die begin van die Teheran-konferensie tussen Franklin D. Roosevelt, Winston Churchill en Josef Stalin.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Spesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepCarles PuigdemontRob HersovSuid-AfrikaWikipedia:GebruikersportaalTweede WêreldoorlogGetalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019Trappe van vergelykingWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIISeksposisieGeweldSeksWiki HowGreen PornoWikipedia:HulpLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWikipedia:OmtrentJavaScriptAntoniemNelson MandelaWikipedia:Welkom nuwelingeMeksikoHuis van die Maagd MariaLongontstekingVeelpartyhandvesAfrica Africans ReclaimDemokratiese AlliansieAardbewingVoornaamwoordRuth Maria KubitschekByvoeglike naamwoordSwangerskapSinoniem