Wiki How:Uitgesoekte herdenkings/12 September
12 September: Nasionale Dag in die Kaap Verdiese Eilande
- 1848 – Ná 'n burgeroorlog tussen die Switserse Konfederasie en die afgeskeide "Sonderbund"-bergkantons kom die moderne Switserland tot stand as 'n bondstaat deur die aanvaarding van 'n federale grondwet.
- 1913 – Gebore: Jesse Owens, Amerikaanse atleet.
- 1974 – Haile Selassie, laaste keiser van Ethiopië, word deur 'n militêre staatsgreep onttroon.
- 1977 – Steve Biko, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en stigter van die Swartbewussynsbeweging, sterf in polisie-aanhouding in Pretoria.
- 1990 – Met die ondertekening van die "Twee-Plus-Vier-Verdrag" in Moskou word die weg gebaan vir die Duitse hereniging.
- 2003 – Oorlede: Johnny Cash (71), Amerikaanse country-sanger.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekW.H. BoshoffAs jy singVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsSeksPornhubAppel (sanger)Wikipedia:GebruikersportaalSeksposisieTweede WêreldoorlogWikipedia:GeselshoekieCarles PuigdemontWiki HowCleopatra VIIRob HersovWikipedia:OmtrentSuid-AfrikaWikipedia:HulpLeah van NiekerkGoogleGordelroosWikipedia:Welkom nuwelingeSwangerskapLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:Nuus vir gebruikersJavaScriptGeoric LomasGalblaasWikipedia:SandputNassim Si AhmedComité flamand de FranceLongontstekingSeksuele penetrasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MaagsweerVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Vingerseks