Wêreldrugby o/20-kampioenskap

Die Wêreldrugby o/20-kampioenskap (tot in 2014 bekend as die IRR Juniorrugbywêreldbeker) is ’n internasionale rugbykompetisie wat deur Wêreldrugby vir o/20-spelers aangebied word. Die eerste toernooi is in Junie 2008 in Wallis aangebied en vervang die vorige o/19- en o/21-kompetisies.

Wêreldrugby o/20-kampioenskap
2023
Beskrywing.
Marian Pîrvu met die trofee nadat Nieu-Seeland die Junior Rugbywêreldbeker in 2009 gewen het

SportsoortRugby
Gestig2008
EienaarWêreldrugby
Inwydingseisoen2008
Deelnemende landewêreldwyd
Aantal spanne12
Mees onlangse kampioenVlag van Frankryk Frankryk (2023)
Verwante kompetisiesRugbywêreldbeker en Wêreldrugby o/20-trofee

Twaalf spanne neem jaarliks aan die kompetisie deel. Aanvanklik het 16 spanne deelgeneem, maar weens finansiële redes is besluit om slegs 12 spanne vanaf 2010 te laat deelneem.[1]

Die Junior Rugbywêreldbeker is die hoogste vlak van Wêreldrugby se toernooistruktuur vir o/20-spanne. ’n Tweede vlak, die Wêreldrugby o/20-trofee word ook vir minder sterk lande aangebied en agt lande ding hierom mee.

Bevordering en afskuiwing tussen die twee toernooi word toegepas. Die wenner van die trofee sal aan die volgende jaar se Kampioenskap deelneem terwyl die span wat laaste geëindig het in die Kampioenskap om die volgende jaar se trofee sal meeding.

Uitslae wysig

JaarLandEindstrydDerde plek
WennerTellingTweede plekDerde plekTellingVierde plekDeelnemende lande
2008  Wallis Nieu-Seeland38–3 Engeland Suid-Afrika43–18 Wallis16
2009  Japan Nieu-Seeland44–28 Engeland Suid-Afrika32–5 Australië16
2010  Argentinië Nieu-Seeland62–17 Australië Suid-Afrika27–22 Engeland12
2011  Italië Nieu-Seeland33–22 Engeland Australië30–17 Frankryk12
2012  Suid-Afrika Suid-Afrika22–16 Nieu-Seeland Wallis25–17 Argentinië12
2013  Frankryk Engeland23–15 Wallis Suid-Afrika41–34 Nieu-Seeland12
2014  Nieu-Seeland Engeland21–20 Suid-Afrika Nieu-Seeland45–23   Ierland12
2015  Italië Nieu-Seeland21–16 Engeland Suid-Afrika31–18 Frankryk12
2016  Engeland Engeland45–21   Ierland Argentinië49–19 Suid-Afrika12
2017  Georgië Nieu-Seeland64–17 Engeland Suid-Afrika37–15 Frankryk12
2018  Frankryk Frankryk33–25 Engeland Suid-Afrika40–30 Nieu-Seeland12
2019  Argentinië Frankryk24–23 Australië Suid-Afrika41–16 Argentinië12
2020  Italiëgekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie[2]gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie
2021n.v.t.gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie[3]gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie
2022n.v.t.gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie[4]gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie
2023  Suid-Afrika Frankryk50–14   Ierland Suid-Afrika22–15 Engeland12
2024  Suid-Afrika12

Spanne wysig

SpanTitelsNaaswennersDerde plekVierde plek
Nieu-Seeland6 (2008, 2009, 2010, 2011, 2015, 2017)1 (2012)1 (2014)2 (2013, 2018)
Engeland3 (2013, 2014, 2016)6 (2008, 2009, 2011, 2015, 2017, 2018)2 (2010, 2023)
Frankryk3 (2018, 2019, 2023)3 (2011, 2015, 2017)
Suid-Afrika1 (2012)1 (2014)9 (2008, 2009, 2010, 2013, 2015, 2017, 2018, 2019, 2023)1 (2016)
Australië2 (2010, 2019)1 (2011)1 (2009)
  Ierland2 (2016, 2023)1 (2014)
Wallis1 (2013)1 (2012)1 (2008)
Argentinië1 (2016)2 (2012, 2019)

Deelnemende lande wysig

Span
2008

2009

2010

2011

2012

2013

2014

2015

2016

2017

2018

2019

2023

2024
Jare
Argentinië8ste11de11de9de4de6de9de9de3de11de6de4de9dek14
Australië5de4de2de3de8ste7de5de5de6de6de5de2de5dek14
Engeland2de2de4de2de7de1ste1ste2de1ste2de2de5de4dek14
Fidji14de12de8ste6de11de11de12deWTWTWTWT11de10dek9
Frankryk6de5de5de4de6de5de6de4de9de4de1ste1ste1stek14
GeorgiëWTWTWTWT10de10de9de10de8stek6
  Ierland9de8ste9de8ste5de8ste4de7de2de9de11de8ste2dek14
Italië11de13de11de12de11de11de11de8ste8ste9de11dek12
Japan15de15deWTWTWTWTWT10de12deWT12deWT12deWT5
Kanada12de14deWTWTWTWTWTWTWTWTWT2
Nieu-Seeland1ste1ste1ste1ste2de4de3de1ste5de1ste4de7de7dek14
Samoa7de7de12deWT10de9de8ste12deWT12deWTWT8
Skotland10de9de10de10de9de10de10de8ste8ste5de10de12deWT12
Suid-Afrika3de3de3de5de1ste3de2de3de4de3de3de3de3dek14
Tonga13de10de11de12deWTWTWTWTWT4
UruguayWT16deWTWTWTWTWTWTWTWTWTWTWT1
Verenigde State16deWTWTWT12deWTWTWT2
Wallis4de6de7de7de3de2de7de6de7de7de7de6de6dek14
Algeheel1616121212121212121212121212
Verklaring
  •    = Gasheer
  • 1ste = Kampioen
  • 2de = Tweede plek
  • 3de = Derde plek
  • 4de = Vierde plek
  • plasing = Gerelegeer na IRR Junior Wêreldrugbytrofee
  • WT = Het meegeding in die IRR Junior Wêreldrugbytrofee
  • k = Gekwalifiseer
  • = Nie gekwalifiseer nie

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. (en) "Nuwe formaat vir Junior Wêreldbeker 2010". Wêreldrugby. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2014. Besoek op 28 Junie 2012.
  2. (en) "World Rugby update on COVID-19 response measures and statement from Sir Bill Beaumont". Wêreldrugby. 21 Maart 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2021. Besoek op 21 Maart 2020.
  3. (en) "Statement on the World Rugby U20 Championship 2021". Wêreldrugby. 3 Februarie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2021. Besoek op 3 Februarie 2021.
  4. (en) "World Rugby U20 Championship and Trophy to return in 2023". Walliese Rugbyunie. 22 Februarie 2022. Besoek op 22 Februarie 2022.

Eksterne skakels wysig