Rugbywêreldbeker

Internasionale rugbykompetisie

Die Rugbywêreldbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die rugbywêreldkampioen bepaal. Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale rugby. Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wêreld, saam met die Sokker-Wêreldbeker, Olimpiese Somerspele en Krieketwêreldbeker.

Rugbywêreldbeker
Rugbywêreldbeker 2027
Beskrywing.
Kenteken van die Rugbywêreldbeker

SportsoortRugby
Gestig1987
EienaarWêreldrugby
InwydingseisoenRugbywêreldbeker 1987
Deelnemende landewêreldwyd
Aantal spanne20 (24 vanaf 2027)
Mees onlangse kampioenVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (2023)
Verwante kompetisiesWêreldrugby o/20-kampioenskap en Wêreldrugby o/20-trofee
Die Webb Ellis-beker is op die spel tydens rugbywêreldbekertoernooie

Daar is slegs plek vir 20 spanne (24 vanaf 2027) spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Die drie beste spanne van elke poel van die vorige toernooi kwalifiseer regstreeks vir die volgende toernooi.

In die nege kampioenskappe wat al aangebied is, het vier lande die titel al ingepalm. Suid-Afrika het al ’n rekord van vier keer gewen, gevolg deur Nieu-Seeland drie keer, Australië twee keer en Engeland een keer.

Die eerste rugbywêreldbeker het in 1987 in Australië en Nieu-Seeland plaasgevind. Die mees onlangse toernooi is in 2023 in Frankryk gehou. Die volgende wêreldbekertoernooi sal in 2027 in Australië aangebied word. Suid-Afrika is tans die wêreldkampioen.

Uitslae wysig

JaarGasheerland(e)EindstrydDerde plek
WennerTellingNaaswennerDerde plekTellingVierde plekDeelnemende lande
1987
Oorsig
 Australië &
 Nieu-Seeland
Nieu-Seeland29 – 9 Frankryk Wallis22 – 21 Australië16
1991
Oorsig
 Engeland,
 Frankryk,
 Ierland,
 Skotland &
 Wallis
Australië12 – 6 Engeland Nieu-Seeland13 – 6 Skotland16
1995
Oorsig
 Suid-Afrika Suid-Afrika15 – 12
(e.t.)
Nieu-Seeland Frankryk19 – 9 Engeland16
1999
Oorsig
 Engeland,
 Frankryk,
 Ierland,
 Skotland &
 Wallis
Australië35 – 12 Frankryk Suid-Afrika22 – 18 Nieu-Seeland20
2003
Oorsig
 Australië Engeland20 – 17
(e.t.)
Australië Nieu-Seeland40 – 13 Frankryk20
2007
Oorsig
 Frankryk Suid-Afrika15 – 6 Engeland Argentinië34 – 10 Frankryk20
2011
Oorsig
 Nieu-Seeland Nieu-Seeland8 – 7 Frankryk Australië21 – 18 Wallis20
2015
Oorsig
 Engeland &
 Wallis
Nieu-Seeland34 – 17 Australië Suid-Afrika24 – 13 Argentinië20
2019
Oorsig
 Japan Suid-Afrika32 – 12 Engeland Nieu-Seeland40 – 17 Wallis20
2023
Oorsig
 Frankryk Suid-Afrika12 – 11 Nieu-Seeland Engeland26 – 23 Argentinië20
2027
Oorsig
 Australië24
2031
Oorsig
 Verenigde State24

Statistiek wysig

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Nasie Wêreldkampioen  Naaswenner  Derde plek  Vierde plek  Kwarteindrondte  Top-8-verskynings 
Suid-Afrika4 (1995, 2007, 2019, 2023)02 (1999, 2015)02 (2003, 2011)8
Nieu-Seeland3 (1987, 2011, 2015)2 (1995, 2023)3 (1991, 2003, 2019)1 (1999)1 (2007)10
Australië2 (1991, 1999)2 (2003, 2015)1 (2011)1 (1987)3 (1995, 2007, 2019)9
Engeland1 (2003)3 (1991, 2007, 2019)1 (2023)1 (1995)3 (1987, 1999, 2011)9
Frankryk03 (1987, 1999, 2011)1 (1995)2 (2003, 2007)4 (1991, 1995, 2019, 2023)10
Wallis001 (1987)2 (2011, 2019)4 (1999, 2003, 2015, 2023)7
Argentinië001 (2007)2 (2015, 2023)2 (1999, 2011)5
Skotland0001 (1991)6 (1987, 1995, 1999, 2003, 2007, 2015)7
  Ierland00008 (1987, 1991, 1995, 2003, 2011, 2015, 2019, 2023)8
Fidji00003 (1987, 2007, 2023)3
Samoa00002 (1991, 1995)2
Japan00001 (2019)1
Kanada00001 (1991)1

Eerste deelnames wysig

1987 Argentinië Australië Engeland Fidji
Frankryk   Ierland Italië Japan
Kanada Nieu-Seeland Roemenië Skotland
Tonga Verenigde State Wallis Zimbabwe
1991 Samoa   
1995 Ivoorkus Suid-Afrika  
1999 Namibië Spanje Uruguay 
2003 Georgië   
2007 Portugal   
2011 Rusland   
2015geen   
2019geen   
2023 Chili   
2027n.v.t.   
2031n.v.t.   

Sien ook wysig

Verdere leesstof wysig

  • (en) Tony Collins (2008). "'The First Principle of Our Game': The rise and fall of amateurism: 1886–1995". In Greg Ryan (red.). The Changing Face of Rugby: The Union Game and Professionalism since 1995. Cambridge Scholars Publishing. ISBN 978-1-84718-530-3.
  • (en) Gerald Davies (2004). The History of the Rugby World Cup. Sanctuary Publishing Ltd. ISBN 1-86074-602-0.
  • (en) Nick Farr-Jones (2003). Story of the Rugby World Cup. Australian Post Corporation. ISBN 0-642-36811-2.
  • (en) Grant Harding; David Williams (2000). The Toughest of Them All: New Zealand and South Africa: The Struggle for Rugby Supremacy. Auckland, Nieu-Seeland: Penguin Books. ISBN 978-0-14-029577-1.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • (en) Gerard John Martin (2005). The Game is not the Same – a History of Professional Rugby in New Zealand. Auckland Universiteit van Technologie.
  • (en) Lance Peatey (2011). In Pursuit of Bill: A Complete History of the Rugby World Cup. New Holland Publishers. ISBN 978-1-74257-191-1.
  • (en) Kyle Phillpots (2000). The Professionalisation of Rugby Union. Universiteit van Warwick.
  • (en) Peter Williams (2002). "Battle Lines on Three Fronts: The RFU and the Lost War Against Professionalism". The International Journal of the History of Sport. 19 (4): 114–136. doi:10.1080/714001793.

Eksterne skakels wysig


Rugbywêreldbeker

Australië / Nieu-Seeland 1987Engeland / Frankryk / Ierland / Skotland / Wallis 1991Suid-Afrika 1995Engeland / Frankryk / Ierland / Skotland / Wallis 1999Australië 2003Frankryk 2007Nieu-Seeland 2011Engeland / Wallis 2015Japan 2019Frankryk 2023Australië 2027Verenigde State 2031