Vespasianus

Titus Flavius Vespasianus (17 November 9 - 23 Junie 79) was die negende keiser van die Romeinse Ryk van 69 tot 79.

Vespasianus
9de Keiser van die Romeinse Ryk
Titus Flavius Vespasianus I.
Titus Flavius Vespasianus I.
Regeer1 Julie 69 – 23 Junie 79 (vir 9 jare en 358 dae)
Volle naamTitus Flavius Caesar Vespasianus Augustus
Gebore17 November 9; Falacrina, Italië
Oorlede23 Junie 79; Rome, Romeinse Ryk (op 69)
BegraweRome
VoorgangerVitellius
OpvolgerTitus
Adellike huisFlaviaanse dinastie
VaderTitus Flavius Sabinus I
MoederVespasia Polla
EggenoteDomitilla die ouere
Caenis
KindersTitus
Domitian
Domitilla die jongere

In die jaar 69 na Christus het 'n ommekeer in die Romeinse Ryk plaasgevind. Dít het bekend gestaan as die Jaar van vier keisers. Na die dood van Nero, die laaste keiser van die Julies-Claudiese geslagslyn, het 'n aantal aanspraakmakers om die troon gestry.

Die nuwe Romeinse keiser was uiteindelik Vespasianus, soldaat en man van die volk.

Na Gaius (Caligula) en Nero was die aansien van die keiser nie baie groot nie. Om sy posisie onder die volk te versterk het Vespasianus begin bou aan die Colosseum, 'n enorme skouburg wat vyftigduisend toeskouers kon huisves.

Sien ook wysig