Caligula (31 Augustus 1224 Januarie 41) was die derde Romeinse keiser van 37 tot 41. Hy was die seun van Germanicus en het Tiberius opgevolg. Hy is bekend vir sy uiterste gewelddadigheid, wreedheid en waansin.[1]

Caligula
3de Keiser van die Romeinse Ryk
Caligula.
Caligula.
Regeer16 Maart 37 – 24 Januarie 41 (vir 3 jare en 314 dae)
Volle naamGaius Julius Caesar Augustus Germanicus
Gebore31 Augustus 12; Antium, Romeinse Ryk
Oorlede24 Januarie 41; Rome, Romeinse Ryk (op 28)
BegraweMausoleum van Augustus, Rome
VoorgangerTiberius
OpvolgerClaudius
Adellike huisJulio-Claudiese dinastie
VaderGermanicus
MoederAgrippina die ouere
EggenoteJunia Claudilla
Livia Orestilla
Lollia Paulina
Milonia Caesonia
KindersJulia Drusilla
Tiberius Gemellus

Eintlik is sy naam Gaius. "Caligula" (verkleinwoord van caliga, die enkelvoudsvorm van caligae, soldatestewels) is 'n bynaam wat die soldate hom gegee het toe hy 'n seuntjie was, maar nie gebruik is toe hy keiser was nie. Moderne geskiedkundiges (soos Gibbons) het hom onder dié naam bekendgestel, maar vandag praat hulle eerder van Gaius.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8