Venda (taal)

Hierdie artikel handel oor die Vendataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Vendas.

Die taal Venda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.

Venda
TshiVenḓa
Gepraat in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied:Limpopo, Gauteng
Totale sprekers:1,3 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
1,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Venda 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur:Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1:ve
ISO 639-2:ven
ISO 639-3:ven
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Vendataliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Venda in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.

Woorde wysig

Algemene woorde en frases:

AfrikaansVenda
WelkomVho ṱanganedzwa / Vho ṱanganedziwa kha (welkom by)
DankieNdo livhuwa / Ro livhuwa
Goeiedag / HalloNdaa (manlik) / Aa (vroulik)
TotsiensKha vha sale zwavhudi
OggendMasheroni
AandMatekwane
Rook verbodeA hu dahiwi
Geen ingangA hu dzhenwi
Pasop vir die trapVha vhone tshiṱepisi
Pasop!Vha ṱhogomele!
Veels geluk met jou verjaarsdagḒuvha la mabebo lavhuḓi
SeisoengroeteNi vhe na nwaha wavhuḓi
Geseënde KersfeesḒuvha ḽa mabebo a Murena ḽavhuḓi
Geseënde Kersfees en voorspoedige NuwejaarḒuvha ḽa mabebo a Murena na Ṅwaha muswa zwavhuḓi

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Venda" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78

Eksterne skakels en bronne wysig

Wiki How
Sien gerus Wiki How se uitgawe in Venda (taal)

Taalhulpmiddels wysig

Sagteware in Venda wysig