Vagina
Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word vulva genoem.

1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin

Die vagina is geskik om die man se penis te ontvang tydens seksuele omgang. So word ook die saadvloeistof daarin uitgestort. As daar 'n swangerskap uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.
Die woord vagina is van Latynse afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Artikels met Pleiades-identifiseerdersKategorie:Lewende menseKategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersKategorie:Artikels met BPN-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersKategorie:Artikels met SUDOC-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersKategorie:Artikels met SNAC-ID-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersKategorie:Artikels met WorldCat-LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met LNB-identifiseerdersKategorie:Artikels met NARA-identifiseerdersKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLG-identifiseerdersKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met ULAN-identifiseerdersRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGebruikerbespreking:Morne/argief 1Innes en Franna BenadéWikipedia:SandputKategorie:Oseane1752Darius I van PersiëKategorie:MosambiekSeksDjango UnchainedSluipmoordGroepsdrukSeksposisieMenslike seksuele gedrag