Translink (Noord-Ierland)
Translink is die handelsmerknaam van die Northern Ireland Transport Holding Company (NITHCo), 'n openbare onderneming in Noord-Ierland wat openbare vervoergeriewe in die streek beheer. NI Railways (Noord-Ierse Spoorweë, afkorting NIR), Ulsterbus en Metro (in Belfast en - sedert Augustus 2017 as Foyle Metro[1] - in Londonderry) maak almal deel uit van Translink.
Translink bedien met sy openbare vervoerstelsel naas die hele Noord-Ierland ook Dublin in die Suide, volgens 'n vennootskapsooreenkoms wat met Ierland se spoorwegmaatskappy Iarnród Éireann gesluit is.
Verwysings
wysig🔥 Top keywords: Thys die BosveldklongTuisbladVeelvuldige skleroseApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepCarles PuigdemontVadersdagRandall WicombMia GothCobus RossouwWikipedia:GebruikersportaalSeksCleopatra VIIGordelroosWikipedia:HulpWikipedia:GeselshoekieCobus Rossouw jr.Innes en Franna BenadéWikipedia:OmtrentWikipedia:Welkom nuwelingeLys van Suid-Afrikaanse musikanteFietsryrewolusieJan BreytenbachSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Tweede WêreldoorlogSandra KotzéLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeksposisieAappokkeJeugdagSoweto-opstandSwangerskapBreinvliesontstekingSeksuele penetrasieSuid-AfrikaRob HersovPornhub