Trai Byers

Amerikaanse akteur

Trai Byers (gebore 19 Julie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Selma (2014) en Americons (2017), en in die televisiereekse 90210 (2008) en Empire (2015).

Trai Byers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte19 Julie 1983 (1983-07-19) (39 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2013: Destination Planet Negro
  • 2014: Selma
  • 2017: Americons

Televisiereekse

  • 2008: 90210
  • 2015: Empire

Eksterne skakels