Teia

(Aangestuur vanaf Theia)

Teia of Theia (Grieks: Θεία; "godin" of "goddelike") was in die Griekse mitologie uit die eerste geslag Titane. Volgens Hesiodus se Teogonie was sy die dogter van Gaia (Aarde) en Uranos (Lug).[3] Sy en haar broer Huperion was die ouers van Helios (Son), Selene (Maan) en Eos (Daeraad).

Teia
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamum (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Teia[1]
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamum (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Teia[1]
NaamTeia
Godin vanDie Maan
Simbooloog, bril
ManHuperion
OuersGaia en Uranos[2]
Broers, sustersHuperion, Temis, Mnemosune, Rea, Kronos, Okeanos, Tetis, Iapetos, Krios, Foibe, Koios
KindersHelios, Eos, Selene

Verwysings wysig

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Theia
  1. M.M. Honan, Guide to the Pergamon Museum, Berlin 1904, etc.
  2. http://www.theoi.com/Titan/TitanOkeanos.html
  3. Hesiodus, Theogonie, 132.

Eksterne skakels wysig