Boswaterbessie
(Aangestuur vanaf Syzygium gerrardii)
Die Boswaterbessie (Syzygium gerrardii) is 'n boom en kan groot word in woude en het dikwels stutwortels. Die takkies is byna viervlerkig en jong blare is rooierig terwyl ouer blare ellipties is.
Boswaterbessie | |
---|---|
Spinnekopbloekom se vrug. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Genus: | Syzygium |
Spesie: | S. gerrardii |
Binomiale naam | |
Syzygium gerrardii (Harv. ex Hook.f.) Burtt Davy, 1912 |
Bron wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep