Syfer 8-knoop
'n Syfer 8-knoop verwys na die vorm van die knoop wanneer dit geknoop word. Dit is 'n baie veelsydige en veilige knoop, wat nie maklik losgaan nie. Dit kan wel moeiliker wees om los te maak as die boeglynknoop.
Gebruike wysig
Las van toue / lyne wysig
Hierdie knoop kan gebruik word om twee toue / lyne te las (op verskeie maniere), selfs al is die toue van twee verskillende diktes of materiaal (wat dit meer geskik as sommige ander knope maak).
Lus om voorwerpe aan vas te maak wysig
Dit kan ook gebruik word om 'n lus aan die einde of moddel van 'n tou te maak, waaraan voorwerpe vasgemaak of gehang kan word. 'n Voordeel van hierdie knoop vir dié doel is dat die knoop nie gly nie (die lus word nie kleiner onder las nie).
Dit is 'n gewilde knoop onder bergklimmers a.g.v. die veilige aard van die knoop.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsW.H. BoshoffCarles PuigdemontWiki HowSeksSwangerskapTweede WêreldoorlogDrakebootfeesMediterreense mosselSeksposisieSkarlakenkoorsGordelroosCleopatra VIISuid-AfrikaGoogleWikipedia:OmtrentLongontstekingBen DreyfussPornhubWikipedia:HulpBreinvliesontstekingNG gemeente BurgersdorpKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuGalblaasKategorie:Artikels met RERO-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:Welkom nuwelingeMaroela MediaWikipedia:Algemene spelfouteJackson Maier-DlaminiWikipedia:GebruikersportaalAfrikaansVingerseksEnsiklopedie