Statistiek Suid-Afrika
Statistieke Suid-Afrika (Statistics South Africa in Engels) is die nasionale statistiekraad van Suid-Afrika. Dit is daargestel ná die Wet op Statistieke no. 6 van 1999 deur die Parlement van Suid-Afrika bekragtig is. Statistieke Suid-Afrika is geskep met die doel om tydige, akkurate en toeganklike amptelike statistiek te verskaf ten einde ekonomiese groei, ontwikkeling en demokrasie te bevorder. Hiervoor verskaf Statistieke Suid-Afrika amptelike demografiese, ekonomiese, huishoudelike en maatskaplike sensusse en opnames oor byvoorbeeld inkomste, geletterdheid, toegang tot gesondheidsorg en munisipale en ander diensverskaffing. Tot op hede het Statistieke Suid-Afrika drie sensusse verskaf, in 1996, 2001 en 2011.
Eksterne skakels wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep