Slangverklikker
Die Slangverklikker (Cercotrichas coryphaeus) is 'n standvoël wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, suidelike gedeelte van die Noord-Kaap en suidoos-Namibië. In Engels staan die voël bekend as die Karoo scrub robin.
Slangverklikker | |
---|---|
In Namakwa Nasionale Park, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. coryphaeus |
Binomiale naam | |
Cercotrichas coryphaeus (Lesson, 1831) | |
Sinonieme | |
Erythropygia coryphaeus |
Voorkoms wysig
Die voël word 14–16 cm lank en weeg 18-23 gram. Die voël is grysbruin met die wipstert wat donkerder is. Die keel is ligter.
Sien ook wysig
Bron wysig
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie