Skokpienk

#FC0FC0

Skokpienk of skreeupienk is 'n baie skerp pienk kleur.

Kleurkoördinate wysig

Volgens verskeie kleurskemas word skokpienk as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#FC0FC0
RGB-kleurmodel(252, 15, 192)
CMYK(0, 94, 24, 1)
HSV(315°, 94%, 99%)

Sien ook wysig


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki How vertaal.