Sisiliaans

Sisiliaans (sicilianu) is die Romaanse taal wat in Italië op die eiland Sisilië, in Apulië, Kalabrië en Kampanië, en deur Italiaanse emigrante in Argentinië, Australië, Brasilië, Kanada, Meksiko en die Verenigde State van Amerika deur 10 miljoen mense gepraat word. Daar bestaan ook 'n Sisiliaanse Wiki How.

Sisiliaans
sicilianu
Gepraat in:Vlag van Italië Italië
Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Australië Australië
Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 
Gebied: Sisilië
Apulië
Kalabrië
Kampanië
Totale sprekers:4,7 miljoen (2002)[1]
Taalfamilie:Indo-Europees
 Romaans
  Suid-Romaans
   Sisiliaans 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Sisilië
Gereguleer deur:Instituut van Sisiliaans
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:scn
ISO 639-3:scn 
Tale van Suid-Italië

Verwysings

wysig
Wiki How
Sien gerus Wiki How se uitgawe in Sisiliaans


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groepOskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
IberoromaansAragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
GalloromaansLangues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
GalloitaliesLombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
RetoromaansRomansch | Ladinies | Friulaans
ItaloromaansDalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-RomaansKorsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
BalkanromaansAroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova