Psydrax capensis
Plantspesie
Die Kaapse kwar (Psydrax capensis) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Grootvadersbos in die Langeberg tot by Knysna voor.
Kaapse kwar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Psydrax |
Spesie: | P. capensis |
Binomiale naam | |
Psydrax capensis J.C.Manning & Goldblatt, (2012) |
Die spesie het 'n voorkomsgebied van 2454 km² en daar word geskat dat daar vyf tot tien subpopulasies is. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus, bosbou aktiwiteite en gewasverbouing maar die grootste bedreiging is indringerplante.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWiki HowOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris