Pous Markianus van Alexandrië

Pous Markianus (Grieks: Μαρκιανός) was die agtste pous en patriarg van Alexandrië, hy het regeer vanaf 141 n.C. tot 152 n.C.

Markianus van Alexandrië
IndelingPatriarg
KerkKerk van Alexandrië
SetelSetel van van Alexandrië
Termyn141-1 Januarie 152
Kerkampte
Voorganger Eumenes
OpvolgerKeladionus
Persoonlike besonderhede
GeboorteplekAlexandrië, Egipte
Oorlede1 Januarie 152
SterfteplekAlexandrië, Egipte
NasionaliteitEgiptenaar
Feesdag1 Januarie (6 Tobi)
Portaal  Portaalicoon  Rusland

Markianus is in Alexandrië, Egipte, gebore en hy was die dekaan van die Kategetiese Skool van Alexandrië, voordat hy aangestel is as patriarg in die maand Hathor in die jaar 141 n.C. tydens die bewind van die keiser Antoninus Pius.

Hy sterf op die 6de van Tobi (1 Januarie), in die jaar 152 n.C.[1]

Verwysings wysig

  1. "Toba 6 : Lives of Saints : Synaxarium - CopticChurch.net". www.copticchurch.net. Besoek op 22 Maart 2021.

Bronnelys wysig

Eksterne skakels wysig

Religieuse titels
Voorafgegaan deur
Eumenes
Patriarg van Alexandrië
141-152
Opgevolg deur
Keladionus