Petersvy

boomspesie

Die Petersvy (Ficus petersii) is 'n vrystaande boom en groei in die laeveld. Die spesie word van Zambië af suidwaarts tot in Mpumalanga aangetref.[1] Hulle is soms klein maar die wat met miershope geassosieer word is baie groot. Die blomme aan die binnewand van die vy word deur die Alfonsiella binghami-vywespe bestuif.[1] Die boom se FSA-nommer is 48.1.[2]

Petersvy
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Rosales
Familie:Moraceae
Genus:Ficus
Spesie:
F. petersii
Binomiale naam
Ficus petersii
Warburg, (1894)

Fotogalery wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bron wysig

Eksterne skakels wysig