Oos-Germaanse tale
Die Oos-Germaanse tale is 'n sub-groep van die Indo-Europese tale, in die Germaanse familie. Dit was in Europa, spesifiek tussen die Oder- en Wislariviere en in Suid-Swede, gepraat deur stamme na wie oor die algemeen as Oos-Germane verwys word. Hulle sluit in die Gote, Vandale en Boergondiërs tesame met 'n paar ander.
Oos-Germaanse tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | uitgesterf |
Genetiese klassifikasie: | Indo-Europees Germaans Oos-Germaanse tale |
Onderafdelings: | |
Die moderne Germaanse tale in Europa word verdeel in Noord- en Wes-Germaanse tale:██ Nederduits (Wes-Germaans)██ Hoogduits (Wes-Germaans)██ Eiland-Anglo-Fries (Wes-Germaans)██ Vasteland-Anglo-Fries (Wes-Germaans)██ Oos-Skandinawies██ Wes-Skandinawies██ Lyn wat die Noord- en Wes-Germaanse tale verdeel |
Daar is maar weinig bekend wat die Oos-Germaanse tale betref, almal is uitgestorwe en slegs Goties het nog geskrifte agtergelaat.
Sien ook wysig
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oos-Germaanse tale.
- (en) "East Germanic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep