Olie Kolonie

Olie Kolonie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 19 Mei 1975 vrygestel is. Die regisseur was Neil Hetherington terwyl Hein Toerien die skryfwerk behartig het. Die hoofrolle word deur Hans Strydom, Nic de Jager en Rika Sennett vertolk.

Olie Kolonie
RegisseurNeil Hetherington
ProduksieleierBill Prout-Jones
DraaiboekHein Toerien
MetHans Strydom
Nic de Jager
Rika Sennett
Uitgereik19 Mei 1975
Speeltyd98 minute
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genre wysig

Hierdie is 'n komedie vir die hele gesin met geen ouderdomsperk op nie.

Hoofrolspelers wysig

Sien ook wysig