Rika Sennett

Suid-Afrikaanse aktrise

Rika Sennett is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in die 70’s bekendheid verwerf as die Rissiepit in die rolprent Snip en Rissiepit. In 1975 word sy die eerste vroulike aanbieder op plaaslike televisie. Sedertdien het sy al in verskeie verhoogproduksies, televisiereekse en films verskyn.[1]

Rika Sennett
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1973 - nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Verwysings wysig

  1. SIT: Dogters sit tradisie voort Geargiveer 8 Maart 2016 op Wayback Machine, besoek op 16 September 2012