Europese skaapwagter
(Aangestuur vanaf Oenanthe oenanthe)
Die Europese skaapwagter (Oenanthe oenanthe) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer wat minder as 20 keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Wheatear.
Europese skaapwagter | |
---|---|
Mannetjie in sy broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. oenanthe |
Binomiale naam | |
Oenanthe oenanthe (Linnaeus, 1758) |
Fotogalery wysig
- Europese skaapwagter in nie-broeigewaad.
- Mannetjie in Ysland.
- Europese skaapwagter
- Oenanthe oenanthe oenanthe
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oenanthe oenanthe. |
Bron wysig
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings wysig
- ↑ BirdLife International (2012). "Oenanthe oenanthe". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie