Netbal
Netbal is 'n spansport waarin twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur 'n bal deur 'n korf te gooi. Die spel het in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel. Die eerste spelreëls is in 1895 deur Clara Gregory Baer opgestel.[1] Netbal word deur 20 miljoen speelsters in meer as 70 lande gespeel.[2] Dit is veral 'n gewilde sport in die Britse Statebond.
Verwysings
wysig- ↑ "Development: History of Netball" (in Engels). International Federation of Netball Associations. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2012. Besoek op 14 Maart 2008.
- ↑ Game Plan 2007–2011, International Federation of Netball Associations
Eksterne skakels
wysigWikiwoordeboek het 'n inskrywing vir netbal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladJorge IbargüengoitiaSpesiaal:Onlangse wysigingsFred le RouxRob HersovSeksposisieSeksKommandowurmWikipedia:GeselshoekieSwangerskapSuboficial CarcaráSuid-AfrikaAfrikaansKunsmatige intelligensieVlag van NamibiëPornhubKategorie:Geboortes in 1956Menslike seksuele gedragSeksuele penetrasieKategorie:Sterftes in 1895GordelroosWikipedia:Algemene spelfouteKategorie:Geboortes in 1828Tiananmen-betogings van 1989Lys van Suid-Afrikaanse musikanteMars (mitologie)SkildklierWikipedia:GebruikersportaalDirk LigterDidier DrogbaAnale seksByvoeglike naamwoordSeksueel oordraagbare infeksieSendelingposisieWikipedia:OmtrentTrappe van vergelykingAnilingusCleopatra VII